Madelé Burger op potgooi

Ek gesels oor verskeie onderwerpe, soms sommer lawwe goed, soms ernstig. Oor die lewe. Oor boeke wat ek lees. Oor die Christelike geloof. Soms bemoedig ek jou. Positiewe goed. Kos. Die LCHF lewenstyl.

Listen on:

  • Podbean App

Episodes

Goed genoeg

Wednesday May 06, 2020

Wednesday May 06, 2020

Voel jy dat jy nie goed genoeg is nie? Voel jy of jy altyd kort kom?

Vrees

Monday May 04, 2020

Monday May 04, 2020

In hierdie episode stel ek myself bekend en praat oor vrees.
#vrees #toortsie #lewevoluit

Copyright 2020 All rights reserved.

Podcast Powered By Podbean

Version: 20230822